Wat Presies Is Prediabetes?

Wat Presies Is Prediabetes?

Ons almal weet nou al wat diabetes is… maar wat is prediabetes?   Prediabetes en insulienweerstandigheid loop hand-aan-hand. In beide gevalle beteken dit dat die bloedsuiker vlakke hopeloos te hoog is… Dit is wel nog nie konstant so hoog om as tipe-2 diabetes geklasifiseer te word nie, maar dit is baie naby en iemand met…