Die Skade Wat ‘N Verhoogde Uriensuur In Jou Liggaam Doen . . .

Die Skade Wat 'N Verhoogde Uriensuur In Jou Liggaam Doen . . .

‘n Hoë uriensuur vlak kan die liggaam erg beskadig en jig en nierstene kan as gevolg daarvan ontwikkel.

Hoewel die jig aanval die pad kan vat, en nierstene verwyder kan word is daar veel meer erge gevolge van verhoogde uriensuur, byvoorbeeld nierversaking, lewer siektes en hartsiektes. Hierdie ernstige gevolge kan wel ‘n tyd vat om te ontwikkel en selfs nooit te voorskyn kom nie, maar die moontlike is duidelik daar.

‘n Verhoogde uriensuur is die aanvang van die ontwikkeling van hoë bloeddruk en hartsiektes. Studies is nog in die proses om te bepaal of hierdie ‘n resultaat is van hoë uriensuur of net ‘n waarskuwing daarvan.

Jig is ook ‘n erg pynlike vorm van artritis. Jig is ook die oorsaak van verhoogde suurvlakke in die bloed. Jou liggaam kan nie ontslae raak van die te veel suur nie en so vorm die oorlas kristalle in die bindweefsel.

Gewoonlik in die gewrigte en dele van die liggaam wat die meeste werk doen, soos jou voete, knieë en enkels, selfs tone en vingers. Elke mens se toestand is anders en affekteer die liggaam op ‘n verskillende manier. Die pyn is dieselfde maar die liggaamsdele kan verskil.

Gewoonlik word ‘n erge aanval van jig gevolg deur nog een, en daarom is dit belangrik om ‘n lewenstylverandering te maak en uit te vind hoe om die uriensuur vlakke in jou liggaam te verlaag. Die belangrikste is om hierdie kondisie aan te spreek en te erken! 

 

Nierstene

Daar is wel verskillende tipes nierstene, die niersteen wat veroorsaak word deur hoë urien suur word dan ook so genoem. Uriensuur nierstene! Hierdie nierstene is nie so algemeen soos ander nierstene nie, hulle maak sowat 5 -10% van all nierstene op.  Die slegte nuus is wanneer jy uriensuur nierstene het kan dit weer en weer terugkom.

Nierstene kan deur jou dokter ontleed word, probeer dit tog hou wanneer dit deur jou sisteem is.  En natuurlik kan dit vierletter woord pyn veroorsaak! EINAAAA!

Genoeg water drink en om gehidreer te bly is uiters belangrik want dan sal die liggaam nie nodig hê om water te gebruik om uriensuur op te los nie. Dit is wanneer urien suur kristalle, pynlike kristalle vorm en sodoende uriensuur nierstene.

 

Wat is die Manna pH Balance?

Die gebruik van botaniese- en kruie-behandeling as ‘n aanvullende benadering om die pH vlakke in die liggaam te balanseer, neem daagliks toe.

Dit is moontlik as gevolg van die nadelige gevolge wat verband hou met die gebruik van chemiese medikasie.

Manna pH Balance word slegs gemaak uit natuurlike bestanddele van die hoogste gehalte en is ontwerp om hoë uriensuur-vlakke en die pH van die liggaam onder beheer te hou. Dit help dan ook om artritis simptome en jig te verlig.

Die produk is vry van ALLE potensiële allergene en is vry van ENIGE bymiddels.

 

Hoe werk dit vir verhoogde uriensuur?

Manna pH Balance help om die tempo waarteen uriensuur uit die liggaam geskei word te verhoog, en die inflammasie-reaksie van die liggaam teenoor uriensuur te verlaag.

Hierdie produk help ook om die bloedsomloop deur die niere te verbeter.

Die verskillende bestanddele in die produk werk saam om die uriensuur vlakke te beheer en die pH vlakke te balanseer in die liggaam.

Die voordele van Manna ph Balance:

  • Help om die hoë uriensuur vlakke in die liggaam te verlaag.
  • Help met die verligting van artritis simptome.
  • Dit help om jig en jig-verwante simptome te verlig.
  • Help met die verligting van osteo-artritis.
  • Balanseer die pH van die liggaam.

 

Kom ons kyk wat Manna pH Balance gebruikers ervaar:

“Ever since I started using Manna pH Balance I knew I got the right and quality product when I noticed that the pain and burning in my legs and feet were gone from the high uric acid I had in my body. I can recommend Manna pH Balance to any person with high uric acid, it does the job.” – Robert

“My husband suffers from gout, he has to take puricos daily but he has had side effects from that medicine. Since he has been using Manna pH Balance he hasn’t had any attacks and there are no side effects.” – Sarah

Kry die Manna pH Balance by enige van hierdie winkels of aanlyn winkels:

Print Friendly, PDF & Email

More articles

Leave a Reply