7 Stappe Om Insulien Weerstandigheid Te Behandel

7 Stappe Om Insulien Weerstandigheid Te Behandel

Insulien weerstandigheid is een van die gesondheidsprobleme wat die vinnigste toeneem en dit kan eindig in n katastrofe.

 

Maar gelukkig is daar ook goeie nuus

Met die regte plan van aksie, en met genoeg deursettingsvermo kan insulien weerstandigheid behandel word, en selfs omgekeer word.

 

Kom ons kyk na 7 eenvoudige stappe wat geneem kan word om insulien weerstandigheid veilig en effektief te behandel:

  1. Tel kalorie op die regte manier

Die basiese rel vir gewigsverlies is om te verseker dat jy meer kalorie verbrand as wat jy inneem op n daaglikse basis. n Maklike standaard om te behou is om jou daaglikse kalorie inname met 500 kalorie te verminder. Daar is talle aanlyn kalorie-dagboeke en apps wat jy kan aflaai om te help dat jy nie jou daaglikse kalorie-limiet oorskry nie.

  1. Kies goeie grane

Graan is n goeie bron van energie, en behoort deel te maak van jou daaglikse dieet. MAAR, jy moet seker maak dat jy die regte grane kies. Kies volgraan opsies soos bruin rys, volgraan brood, en volgraan pap. Hierdie tipes graan is ook hoog in vesel wat help dat jy versadig bly en sorg dat jou dermkanaal funksioneer soos dit moet.

  1. Vrugte en groente

Vars groente en vrugte is gewoonlik taamlik laag in kalorie, terwyl dit steeds help dat jy versadig voel siende dat dit heelwat vesel bevat. Hulle is ook gelaai met vitamiene en minerale, en maak goeie bykosse sonder om te veel ekstra kalorie by jou maaltyd te voeg. Maar wanneer dit by vrugte kom, moet jy net seker maak om matigheid voor oe te hou. Selfs die goeie suikers in vrugte kan n negatiewe uitwerking h op bloedsuiker vlakke, insulien vlakke, en ook liggaamsgewig.

  1. Protene

Protene is n fantastiese voedselgroep as dit kom by insulien weerstandigheid, omdat dit nie die bloedsuiker vlakke die hoogte in laat skiet nie. Goeie protene is hoender, vis, en rooivleis. Maak seker om tussen 85 gram en 170 proteene per dag in te neem.

  1. Suiwel Produkte

Suiwel produkte is goeie bronne van kalsium en protene. Onthou dat laevet en vet-vrye alternatiewe nie altyd die beste opsies is nie. Hierdie tipes melk mag dalk minder kalorie bevat as volroom melk, maar volroom melk het meer versadigde en mono-onversadigde vette wat baie voordele het vir die liggaam en gesondheid. Hierdie voordele sluit in: Om te help dat jy meer versadig voel, verbeter die metabolisme, en die bevorder die gesondheid van die liggaam se samestelling. Sonder die vet het afgeroomde- en lae-vet melk ook minder vitamiene soos A, D, E en K wat oplosbaar is in vet, wanneer dit vergelyk word met volmelk.

  1. Neute, sade, en peulgewasse

Hierdie kosse is propvol voedingstowwe, vitamiene, protene, en vesel. Dit werk fantasties as peuselhappies, en kan ook gebruik word om voedingswaarde by slaaie, bredies, en ander geregte te voeg.

7. Positiewe leefstyl veranderinge

Die beste manier om insulien weerstandigheid onder beheer te hou is deur n paar eenvoudige leefstyl veranderinge aan te bring. Dit sluit in:

      • Oefening 

Oefen vir ten minste 30 minute per dag, vyf dae n week.

      • Gewig 

Bereik en behou n gesonde gewig.

      • Diet 

‘n Gesonde, gebalanseerde en kalorie-beperkte diet word aanbeveel.

      • Manna Blood Sugar Support 

Hierdie natuurlike produk help vir insulien weerstandigheid omdat dit help om die bloedsuiker vlakke onder beheer te hou.

 

Wat is Manna Blood Sugar Support?

Die Manna Blood Sugar Support is n natuurlike gesondheidsaanvulling wat uit die peule van die Prosopis (Mesquite) boom gemaak word, en dit het geen negatiewe newe-effekte soos baie chemiese alternatiewe het nie.

 

Hoe werk Manna Blood Sugar Support?

Manna Blood Sugar Support meng met die kos wat ons eet en stel die suiker stadig uit hierdie kos in die bloedstroom vry. Wat dit beteken, is dat die bloedsuiker vlakke in die liggaam nie skielik opskiet nie, en die pankreas nie hoef n klomp insulien vry te laat nie. kan ook gebruik word om voedingswaarde by slaaie, bredies, en ander geregte te voeg.

Nog n ding om te doen wanneer jy probeer om jou bloedsuikervlakke stabiel te kry, is om op te hou om die ongelooflike effek van die Manna Blood Sugar Support te bestry deur dinge te eet wat heeltyd probeer om jou bloedsuikervlakke te skiet.

Neem dan n Manna Blood Sugar Support tablet of twee met elke ete, en dit sal help om te verhoed dat jou bloedsuiker deur die dak skiet.

 

As jy insulien weerstandigheid wil behandel, kry Manna Blood Sugar Support NOU by enige van hierdie winkels of aanlyn-winkels:

Print Friendly, PDF & Email

More articles

Leave a Reply