Kry Diabetes Vinnig Onder Beheer

Kry Diabetes Vinnig Onder Beheer

Diabetes is ‘n moeilike probleem om te hanteer. 

 

Of dit nou is om te probeer uit vind waar om te begin, of net ‘n maklike manier te kry om diabetes te beheer – almal kan doen met goeie basiese beginsels.

Die feit van die saak is dat diabetes hoofsaaklik veroorsaak word deur ongesond te eet, en nie genoeg oefening te kry nie. Ons moet iets doen om ons suiker vlakke onder beheer te bring voordat dit te laat is om diabetes onder beheer te kry.

Gelukkig, as ons slim is hieroor, hoef ons nie te drastiese veranderinge aan te bring nie…

 

Hier is 6 basiese beginsels om diabetes te beheer en te beveg…

  1. ‘n Meer vesel-ryke dieet

Dieetvesel en volgraan help om jou liggaam se sensitiwiteit en reaksie teenoor insulien te verbeter.

Dit beteken dat die liggaam se selle die insulien wat in die liggaam beskikbaar is, baie makliker kan gebruik, en sodoende die bloedsuiker vlakke beter kan beheer.

Volgraan brood, hawer, springmielies, en vars vrugte en groente is goeie bronne van gesonde dieetvesel

  1. Kies die regte koolhidrate 

Koolhidrate het oor die afgelope paar jare ‘n slegte naam gekry, en hulle word gesien as die vyand.

Alhoewel dit gedeeltelik waar is, is die volle waarheid dat jy net moet weet hoe om die regte koolhidrate te kies.

Vrugte, groente, volgraan, peulplante (Ertjies, boontjies, ens.) en lae-vet suiwel produkte bevat almal koolhidrate – maar die goeie soort. Dit is onverfynde koolhidrate.

Probeer verfynde koolhidrate vermy. Dinge soos witbrood, rys, koek, koekies, lekkers, ens. bevat almal verfynde koolhidrate en is inderdaad die vyand.

  1. Pasop vir alkohol

Terwyl sommige mense sê dat ‘n glas wyn of ‘n koue bier nou en dan eintlik help om die kans van diabetes te verminder, kan te veel alkohol een van die hoof oorsake van diabetes wees.

Dit is beter om alkohol verbruik tot naweke te beperk, en selfs dan is dit beter om net een of twee drankies per dag te drink. Maar dit is die heel beste om alkohol heeltemal uit jou dieet te sny, veral as jy reeds ‘n hoë risiko van diabetes het.

  1. Verloor daai ekstra gewig

Dit klink dalk makliker gesê as gedaan, maar dit is ekstra motivering om gewig te verloor as jy weet dat dit help om diabetes te stop.

Selfs om net ‘n paar kilogram te verloor kan help om die selle se weerstand teen insulien te verminder.

Dit help dan dat die suiker in die bloedstroom geabsorbeer word en as energie gebruik word in plaas daarvan om as vet gestoor te word. En so help dit ook om die bloedsuikervlakke te beheer.

  1. Word bietjie aktief

Fisiese oefening het oneindig baie voordele. Maar in terme van die beheer van bloedsuiker vlakke, help dit omdat dit dan makliker is om gewig te verloor. Dit help ook om die sensitiwiteit van die selle teenoor insulien te verbeter.

Probeer ten minste 30 minute oefening, ‘n minimum van 3 keer per week te kry.

  1. Neem Manna Blood Sugar Support

Wanneer jy maaltyd eet, neem 1 of 2 Manna Blood Sugar Support tablette saam met elke ete, en sien die resultate…

Manna Blood Sugar Support help om jou bloedsuiker vlakke op ‘n natuurlike manier te balanseer. Dit help dan natuurlik om diabetes en verwante probleme te beveg.

 

Hoe werk dit om diabetes te beheer?

Wanneer jy dit saam met ‘n maaltyd neem meng die Manna Blood Sugar Support met die kos wat jy eet om die suiker daarin stadig en egalig in die bloedstroom vry te stel. Dit voorkom dat bloedsuiker vlakke opskiet, wat beteken dat baie minder insulien vrygelaat word, en die kans dat vet gestoor word, word geweldig verminder.

 

Wat is die risiko’s en newe-effekte van Manna Blood Sugar Support?

GEEN! Manna Blood Sugar Support word gemaak van die peule vanaf die Prosopis (Mesquite) boom, en bevat geen slegte bymiddels nie. Dit beteken dat dit heeltemal natuurlik is, en dat dit gemaak word van organiese bestanddele.

Daarom het dit geen negatiewe uitwerking of newe-effekte op ‘n mens nie.

 

Wat kry ek daaruit? – Die voordele van Manna Blood Sugar Support

Sodra Manna Blood Sugar Support jou bloedsuiker vlakke stabiliseer:

  • Help om bloeddruk vlakke te beheer deur middel van bloedsuiker stabilisering.
  • Neem dit kos drange (Cravings) weg, omdat jou liggaam nie meer voel asof dit nog suiker benodig vir energie nie.
  • Gee dit jou hoër vlakke van energie vir ‘n verlengde tydperk, omdat dit die suiker stadiger en egalig in die bloedstroom vrystel.
  • Laat dit jou toe om jou gunsteling sjokolade of soetgoed te geniet elke nou en dan, solank as wat jy ‘n Manna Blood Sugar Supporttablet saam met dit neem sodat dit nie jou bloedsuiker te veel verhoog nie.
  • Help dit jou om daai ekstra paar kilogram af te skud wat jy nooit kon nie.
  • Bied dit jou ‘n hoër gehalte leefstyl omdat Manna Blood Sugar Supportjou toelaat om maaltye te geniet saam met vriende en familie wat jy nie altyd sou kon nie, omdat dit jou sou laat gewig optel.
  • Dit voorkom dat jy ‘n skielike “sugar crash” kry, wat daardie moeë gevoel is wat jy kry so uur nadat jy ‘n maaltyd of ‘n peusel happie met baie suiker in geëet het.

Daar is nog vele meer voordele van Manna Blood Sugar Support, maar as jy nog steeds nie dink dat jy hierdie aanvulling benodig om jou te help gewig verloor nie… dan moet jy die artikel weer lees!

 

Kry die Manna Blood Sugar Support by enige van hierdie winkels:

More articles

Leave a Reply