6 Geheime van Gewigsverlies

6 Geheime van Gewigsverlies

Gewigsverlies gaan oor meer as net slaai eet en oefen.

 

Daar ‘n paar geheime van gewigsverlies wat help om meer effektief gewig af te skud…

Een van die grootste foute wat ons maak is dat ons NOU al die gewig wil verloor. Maar dit is heeltemal onrealisties om 10kg in ‘n week se tyd te wil verloor. Gelukkig is daar ‘n paar geheime van gewigsverlies wat kan help.

Sodra ons besef dat dit bietjie tyd gaan neem om gewig te verloor en te sorg dat dit weg bly, dan kan ons werklik begin om dit behoorlik te doen.

Hier is 12 slaggate van gewigsverlies…

 

Hier is 6 dieet geheime van gewigsverlies om te help dat jy reg gewig verloor…

  1. Jy kan jou metabolisme ‘n hupstoot gee.

‘n Stadige metabolisme moet nooit ‘n verskoning wees dat jy nie gewig verloor nie. Met meer kardiovaskulêre- en weerstandsoefening kan jy jou metabolisme bietjie aanjaag en meer effektief laat werk.

Hier is 11 wenke vir ‘n vinniger metabolisme…

  1. Gewig en fiksheid is nie dieselfde ding nie.

Baie mense dink dat as jy oorgewig is, dan is jy outomaties onfiks. En dan ook as jy maer is, dat jy dan outomaties fiks is. Maar dis nie altyd die geval nie. So dit hang af of jy wil gesond wees of net goed wanneer jy strand toe gaan. In terme van gesondheid is dit beter om fiks te wees as om net goed te lyk.

  1. Om vinnig gewig te verloor beteken selde dat dit so gaan bly.

Baie mense is onder die wanindruk dat vinnige gewigsverlies, permanente gewigsverlies beteken. Die teenoorgestelde is eintlik waar. Om geleidelik gewig te verloor deur ‘n gesonde lewenswyse te handhaaf is baie beter in die langtermyn, veral wanneer dit kom by seker maak dat die gewig wegbly.

Die gevare van te vinnig gewig verloor…

  1. Om meer te oefen beteken nie jy gaan vinniger gewig verloor nie.

Moet dit nou nie te vinnig kop toe vat en dink jy hoef glad nie te oefen nie. Oefening is uiters belangrik vir gewigsverlies. Maar wanneer jy byvoorbeeld vir meer as 2 ure aaneen oefen per dag, mag dit dalk meer skade aanrig as wat dit goed doen.

Probeer eerder om 30 minute – 1 uur per dag te oefen. ‘n Korter, meer intensiewe oefensessie, is baie meer waardevol.

  1. Slaap meer om minder te weeg.

Mens besef nie altyd hoe belangrik slaap is vir jou gesondheid nie. En dit is net so belangrik wanneer dit kom by gewigsverlies.

Gewigsverlies kan direk gekoppel word aan jou slaappatroon. Maak seker dat jy ‘n goeie 6 – 8 ure se slaap per nag inkry.

  1. Eet sjokolade om te help met gewigsverlies.

Ja, jy lees reg! Sjokolade kan jou help om gewig te verloor. Maar wees versigtig – dit is eintlik net donker sjokolade. Die hoë kakao inhoud van donker sjokolade beteken dat dit ‘n uitstekende anti-oksidant is. Dit kan dus help om jou bloedsuiker vlakke te beheer, en ook om gewigsverlies aan te help.

 

Wil jy die meeste uit jou gewigsverlies poging kry?

Maak dan seker jou bloedsuiker vlakke is onder beheer!

 

Hoe maak ek seker my bloedsuiker vlakke is onder beheer?

Die beste manier om bloedsuiker vlakker onder beheer te hou is deur ‘n paar eenvoudige leefstyl veranderinge aan te bring. Dit sluit in: 

  • Oefening–

Oefen vir ten minste 30 minute per dag, vyf dae ‘n week.

  • Gewig–

Bereik en behou ‘n gesonde gewig.

  • Dieët –

‘n Gesonde, gebalanseerde en kalorie-beperkte dieët word aanbeveel.

  • Manna Blood Sugar Support – 

Hierdie natuurlike produk help vir insulien weerstandigheid omdat dit help om die bloedsuiker vlakke onder beheer te hou. 

 

Wat is Manna Blood Sugar Support?

Die Manna Blood Sugar Support is ‘n natuurlike gesondheid aanvulling wat uit die peule van die Prosopis (Mesquite) boom gemaak word, en dit het geen negatiewe newe-effekte soos baie chemiese alternatiewe het nie.

 

Hoe werk Manna Blood Sugar Support?

Manna Blood Sugar Support meng met die kos wat ons eet en stel die suiker stadig uit hierdie kos in die bloedstroom vry. Wat dit beteken, is dat die bloedsuiker vlakke in die liggaam nie skielik opskiet nie, en die pankreas nie hoef ‘n klomp insulien vry te laat nie.

Nog ‘n ding om te doen wanneer jy probeer om jou bloedsuikervlakke stabiel te kry, is om op te hou om die ongelooflike effek van die Manna Blood Sugar Support te bestry deur dinge te eet wat heeltyd probeer om jou bloedsuikervlakke te skiet.

Neem dan ‘n Manna Blood Sugar Support tablet of twee met elke ete, en dit sal help om te verhoed dat jou bloedsuiker deur die dak skiet.

 

As jy jou bloedsuiker vlakke wil beheer, kry Manna Blood Sugar Support NOU by enige van hierdie winkels of aanlyn-winkels:

Print Friendly, PDF & Email

More articles

Leave a Reply