Verloor Meer Effektief Gewig

Verloor Meer Effektief Gewig

Die grootste struikelblok vir gewigsverlies is “waar om te begin?”

Baie keer dink ons dat ‘n stadige metabolisme die rede is dat ons sukkel om gewig te verloor. Alhoewel dit dalk ‘n faktor is, is dit gewoonlik nie die een waarop  gefokus moet word nie. Verloor effektief gewig met die wenke waarna ons gaan kyk.

 

Verloor effektief gewig met hierdie 5 wenke om op die regte manier aan die gang te kom…

  1. Eet reg en gesond

Jy hoef nie ‘n kits-dieet te volg waar jy 2 weke honger ly om jou metabolisme vinniger te laat werk nie. Kies eerder ‘n meer volhoubare manier van eet.

‘n Gesonde, gebalanseerde eetstyl kan help om beheer oor jou bloedsuikervlakke en jou gewig te kry.

Maak seker dat jy baie vrugte, groente, volgraan kosse , en proteïene eet.

  1. Beperk koolhidraat en kalorie inname

Verloor effektief gewig om jou innamne van koolhidrate en kalorieë te beheer en noukeurig dop te hou.

Jou daaglikse kalorie telling hang af van verskillende faktore soos; jou ouderdom, geslag, liggaam grootte, aktiwiteitsvlak, ens.

Daar is honderde apps en webblaaie wat jy kan gebruik om jou daaglikse kalorie-inname mee te bereken en dop te hou. Maar as algemene reël:

      • Mans: 1,500 tot 1,800 kalorieë per dag
      • Vrouensn: 1,200 tot 1,500 kalorieë per dag

Dit is ook net so belangrik om die koolhidrate wat jy eet te tel. Die aanbevole hier is om jouself te beperk tot tussen 45 – 60 gram koolhidrate per ete.

Bly ook weg van verwerkte en verfynde koolhidrate, aangesien hierdie koolhidrate groot oproer in jou bloedsuiker vlakke kan veroorsaak.

  1. Drink Water om jou metabolisme ‘n hupstoot te gee

Ten spyte van wat baie mense sê, is daar nie veel meer wat jy kan doen met jou dieet om jou metabolisme vinniger te maak nie. Maar om meer water te drink, kan dit ‘n bietjie aanhelp.

Hou by die goeie ou “8 glase water per dag” –reël. Dit kan jou help om ‘n ekstra 200 kalorieë te verbrand. Water is altyd die beste keuse van drankie by jou dieetplan, en het baie gesondheidsvoordele.

  1. Kry genoeg oefening

Jy het nie veel beheer oor jou metabolisme nie.  Maar gereelde oefening as deel van jou weeklikse roetine kan jou help om meer kalorieë te verbrand. En, as bonus, help dit om bloedsuiker vlakke te beheer.

Aërobiese oefening, soos stap of swem, help jou om die meeste kalorieë te verbrand. Mik vir 30 minute, vyf dae per week.

Bou spiere deur met gewigte te oefen. Maak seker om al die hoof spiergroepe te oefen. Dit sluit in die bene, heupe, rug, maag, arms, skouers,  en bors. Al daardie help om spiermasse te bou, wat dan weer jou liggaam help om vet te verbrand. Dit beteken nie dat jy gaan soos ‘n groot spier-tier lyk nie, want die doel is om maer-spiere (lean muscle) te ontwikel.

  1. Manna Blood Sugar Support

Dit is seker die heel maklikste wenk om toe te pas. En dit werk soos ‘n bom!

Gebruik 1 of 2 Manna Blood Sugar Support tablette saam met elke ete om jou bloedsuiker vlakke stabiel te hou.

 

Hoekom moet ek my bloedsuiker vlakke stabiel hou om gewig te verloor?

Wanneer jou bloedsuiker vlakke stabiel bly na ‘n ete dan voel jy vir langer versadig. Dit help ook dat jou bloedsuiker nie op en af gaan soos ‘n wipplank nie.

Dit beteken dat jou liggaam jou nie nounou gaan vra vir ietsie om te eet om jou energie vlakke ‘n hupstoo te gee nie – want dit maak dat jy eet al is jy nie honger nie. En dit is onnodige kalorieë!

 

Hoe werk Manna Blood Sugar Support?

Wanneer jy dit saam met ‘n maaltyd neem meng die Manna Blood Sugar Support met die kos wat jy eet om die suiker daarin stadig en egalig in die bloedstroom vry te stel. Dit voorkom dat bloedsuiker vlakke opskiet, wat beteken dat baie minder insulien vrygelaat word, en die kans dat vet gestoor word, word geweldig verminder.

 

Wat is die risiko’s en newe-effekte van Manna Blood Sugar Support?

GEEN! Manna Blood Sugar Support word gemaak van die peule vanaf die Prosopis (Mesquite) boom, en bevat geen slegte bymiddels nie. Dit beteken dat dit heeltemal natuurlik is, en dat dit gemaak word van organiese bestanddele.

Daarom het dit geen negatiewe uitwerking of newe-effekte op ‘n mens nie.

 

Wat kry ek daaruit? – Die voordele van Manna Blood Sugar Support

Sodra Manna Blood Sugar Support jou bloedsuiker vlakke stabiliseer:

  • Neem dit kos drange (Cravings) weg, omdat jou liggaam nie meer voel asof dit nog suiker benodig vir energie nie.
  • Laat dit jou toe om jou gunsteling sjokolade of soetgoed te geniet elke nou en dan, solank as wat jy ‘n Manna Blood Sugar Support tablet saam met dit neem sodat dit nie jou bloedsuiker te veel verhoog nie.
  • Help dit jou om daai ekstra paar kilogram af te skud wat jy nooit kon nie.
  • Dit voorkom dat jy ‘n skielike sugarcrash kry, wat daardie moeë gevoel is wat jy kry so uur nadat jy ‘n maaltyd of ‘n peusel happie met baie suiker in geëet het.

“Ek kan regtig voel dat die pille my help, ek het nie daardie gevoel dat ek gedurig wil eet nie. Ek kan al klaar sien dat ek begin gewig verloor. Baie dankie.” – Onbekend

“Ek is baie gelukkig met die produk en indien ek wel vergeet om dit te neem laat my liggaam my gou besef iets kort nou. Help baie met my water retensie.” – Joey

Ek gebruik nou die produk so vir amper 2 weke. Voel baie goed, en het nie meer daai “cravings” nie.” – Onbekend

“Ek gebruik die pille nou vir 2 weke en ek het regtig nie meer “cravings” nie. Voel baie goed!” – Juarita

As jy ernstig is om gewig te verloor, kry sommer NOU vir jou die  Manna Blood Sugar Support by enige van hierdie winkels of webblaaie…

Print Friendly, PDF & Email

More articles

Leave a Reply