11 Wenke Vir ‘n Vinniger Metabolisme

11 Wenke Vir ‘n Vinniger Metabolisme

Baie kere doen ons alles in ons vermoë om gewig af te skud, maar niks wil werk nie.

Dikwels is die probleem ‘n stadige metabolisme. Gelukkig is daar iets wat gedoen kan word vir ‘n vinniger metabolisme. 

 

Kom ons kyk na 11 wenke vir ‘n vinniger metabolisme:

  1. Spiere bou 

Ons liggame verbrand gedurig kalorieë – selfs wanneer ons niks doen nie. En die ontstellende nuus is dat rustende vet minder kalorieë verbrand as spiermassa. Spier massa per kilogram verbrand ses kalorieë en vet net twee kalorieë per kilogram.

Na ‘n lekker oefensessie hou die verbrand nog aan en die aan die brand kry van die kalorie vuur word oral oor jou liggaam aangesteek. Jou spiere word aangewakker om nog meer te verbrand met elke oefening. 

  1. Spring ‘n bietjie meer, stap ‘n entjie verder

Aërobiese oefeninge is nie ‘n spiertier bouer nie, maar help om ‘n vinniger metabolisme lekker aan die gang kry en hou dit aan die gang ‘n hele paar uur na jy klaar is met sweet. Probeer net nog ‘n goeie tien minute aanhou met jou oefeninge, druk jouself, JY KAN! Hoe meer jy aanhou hoe langer hou die verbranding aan wanneer jy niks doen nie. Wanneer jy oefen hardloop sommer ‘n ekstra paar kilometers, en wanneer jou mede gym gangers ophou, hou jy aan!

  1. Water is brandstof

Jou liggaam het water nodig om kalorieë te verbrand! Water retensie gebeur wanneer jy nie genoeg water drink nie en dit sorg vir ‘n metabolisme wat nie effektief werk nie. Ek kan mos nie gedehidreer wees nie? Hoe is dit moontlik? Dit is, drink asseblief nie minder as agt glase water per dag nie. Om sommer te sorg dat jy nie SO honger is nie, drink ‘n glas water voor elke ete of peuselhappie. Onthou dat vars vrugte en groene ryk is aan vloeistof, dink net aan daardie sappige waatlemoen en pawpaw!

  1. Hou dit ysig koud

Yskoue vloeistowwe sorg dat die liggaam nog meer kalorieë verbrand met die vertering van kos. Ses glase water per dag sal sorg dat jy ‘n ekstra 10 kalorieë per dag verbrand, dit klink nie na baie nie maar tel dit op oor ‘n jaar? En dit sonder om te dieet! Jy kan ook “iced tea” en “iced coffee” inspan om te help, maar asseblief sê nee dankie vir die suiker.

  1. Peusel reg

Wanneer jy aanhoudend eet KAN jy gewig verloor! Let wel om meer kere te eet in plaas van MEER eet maak die verskil! Halveer jou maaltye en eet meer gereeld, drie tot vier ure tussen ‘n maaltyd help vir ‘n vinniger metabolisme, en jy verbrand meer kalorieë reg deur die dag. Aanhou peusel sal ook sorg dat jy minder eet.

  1. ‘n Ekstra skeppie brandrissie

Daardie aangename byt op die tong kan sorg dat jou liggaam n vinniger metabolisme het, ‘n eetlepel gekapte rooi of groen brandrissie kan wondere verrig om die verbranding van kalorieë aan te help. Dink net pasta en bredies met ‘n aangename verskil, ‘n verskil wat help om jou liggaam beter te laat werk!? 

  1. Proteïen krag

Jou liggaam gebruik meer energie om die kalorieë te verbrand met die eet van ‘n vet afgesnyde steak as met die smul aan daardie bak pasta met room. ‘n Gebalanseerde eetplan kan wel meer protein as stysel insluit. Gesonde bronne van protein sluit in maer beesvleis, vis, wit vleis van die hoender, neute, boontjies, tofu, eiers en ook lae vet suiwel produkte.

  1. Drink genoeg koffie.

Koffie help ook om jou metabolisme wakker te maak! Veral as jy dit swart drink, en onthou om die suiker uit te laat. Die kafeïene daarin help om die liggaam daai ekstra wakker-maak hupstoot te gee wanneer dit kom by die metabolisme aanjaag. 

  1. Herlaai met Groen Tee

Groen tee sorg vir die verbranding van 17% meer kalorieë! Dit is ook ‘n heerlike drankie om te geniet in die aand wat jou rustig maak en nie sal wakker hou soos koffie nie. 

  1. Vermy Kitsdiëte 

Om gewig te verloor is nie maklik nie – maar dit is moontlik. MAAR dink voor jy jou arme liggaam ontneem van dit wat nodig is om kalorieë te verbrand.

‘n Vinnige min-eet dieet kan jou wel VINNIG help om gewig te verloor, maar jou gesondheid gaan daaronder ly. Jy verloor nie net vet nie maar ook spiermassa met so ‘n etery. En hoe minder jou spiermassa hoe stadiger jou metabolisme!

Die resultaat na so ‘n dieet is ‘n liggaam wat minder en stadiger kalorieë verbrand, en ook baie makliker weer alle verlore gewig optel. 

  1. Manna Blood Sugar Support

Manna Blood Sugar Support help om jou bloedsuiker vlakke op ‘n natuurlike manier te balanseer. Dit kan dan op sy beurt help om jou bloeddruk vlakke ook af te bring, en is dan ook baie goed vir gewigsverlies!

Dit pas dan perfek in saam met die kosse wat vet verbrand deur te verseker dat jou bloedsuiker vlakke die heeltyd gebalanseerd bly.

 

Hoe werk Manna Blood Sugar Support?

Wanneer jy dit saam met ‘n maaltyd neem meng die Manna Blood Sugar Support met die kos wat jy eet om die suiker daarin stadig en egalig in die bloedstroom vry te stel. Dit voorkom dat bloedsuiker vlakke opskiet, wat beteken dat baie minder insulien vrygelaat word, en die kans dat vet gestoor word, word geweldig verminder.

 

Wat is die risiko’s en newe-effekte van Manna Blood Sugar Support?

GEEN! Manna Blood Sugar Support word gemaak van die peule vanaf die Prosopis (Mesquite) boom, en bevat geen slegte bymiddels nie. Dit beteken dat dit heeltemal natuurlik is, en dat dit gemaak word van organiese bestanddele.

Daarom het dit geen negatiewe uitwerking of newe-effekte op ‘n mens nie.

 

Wat kry ek daaruit? – Die voordele van Manna Blood Sugar Support

Sodra Manna Blood Sugar Support jou bloedsuiker vlakke stabiliseer:

  • Help om bloeddruk vlakke te beheer deur middel van bloedsuiker stabilisering.
  • Neem dit kos drange (Cravings) weg, omdat jou liggaam nie meer voel asof dit nog suiker benodig vir energie nie.
  • Gee dit jou hoër vlakke van energie vir ‘n verlengde tydperk, omdat dit die suiker stadiger en egalig in die bloedstroom vrystel.
  • Laat dit jou toe om jou gunsteling sjokolade of soetgoed te geniet elke nou en dan, solank as wat jy ‘n Manna Blood Sugar Support tablet saam met dit neem sodat dit nie jou bloedsuiker te veel verhoog nie.
  • Help dit jou om daai ekstra paar kilogram af te skud wat jy nooit kon nie.
  • Bied dit jou ‘n hoër gehalte leefstyl omdat Manna Blood Sugar Support jou toelaat om maaltye te geniet saam met vriende en familie wat jy nie altyd sou kon nie, omdat dit jou sou laat gewig optel.
  • Dit voorkom dat jy ‘n skielike sugarcrash kry, wat daardie moeë gevoel is wat jy kry so uur nadat jy ‘n maaltyd of ‘n peusel happie met baie suiker in geëet het.

Daar is nog vele meer voordele van Manna Blood Sugar Support, maar as jy nog steeds nie dink dat jy hierdie No-Brainer aanvulling benodig om jou te help gewig verloor nie… dan moet jy die artikel weer lees!

 

Koop die Manna Blood Sugar Support by enige van hierdie winkels of aanlyn winkels:

More articles

Leave a Reply