9 Wenke om Meer Kalorieë te Verbrand
‘n Stadige metabolisme kry dikwels die skuld wanneer ons nie gewig verloor nie, maar wat as ons dit ‘n hupstoot kan gee en meer kalorieë verbrand? Dit mag dalk maklik wees om te sê “Staan op en doen its daaraan”, maar om dit regtig te doen kan soms moeilik wees. Gelukkig is daar wenke om…