Daar is deesdae baie nuwe diëte en dieet foefies.
Hierdie kits-diëte mag dalk sorg vir vinnige gewigsverlies aan dei begin, maar dit hou gewoonlik nie lank nie. En ‘n paar weke later is al die gewig – plus nog ‘n paar kilos – terug!
Hierdie kits-diëte en ander foefies is nie net onbetroubaar vir gewigsverlies nie, maar ook baie nadelig vir ons gesonheid.
Maar hoe moet ons dan nou maak?
Bly weg van die kits-diëte af. Die resultate bly nie lank nie. Daar is beter, gesonder opsies beskikbaar. Ons kan met veiligheid 1,5kg per weer verloor deur ‘n gesonde eetplan te volg en oefening te doen – BY DIE HUIS!
Hoe is dit moontlik om vinnig gewig te verloor?
Indien ‘n mens 500 kalorieë meer per dag verbrand as wat mens inneem sal ‘n mens tussen 500g en 1kg per week verloor. Indien mens vinniger as dit gewig wil verloor moet mens minder eet, en meer oefen. Dis nogal eenvoudig!
Byvoorbeeld, as ‘n mens 1050 tot 1200 kalorieë per dag inneem, en mens oefen vir een uur per dag kan mens 1.5kg tot 2.5kg in die eerste week verloor. Mens kan selfs meer verloor as mens swaarder as 115kg weeg.
Dit is baie belangrik om nie te veel kalorieë uit te sny nie, want dit kan gevaarlik wees vir die gesondheid.
Sodra sout en stysel inname verminder word, sal ‘n mens aanvanklik meer gewig verloor. Alhoewel dit meestal vloeistowwe en nie vet is nie. ‘n Mens verminder jou liggaam se water retensie wat kan sorg vir die verlies van 2 tot 3 kilogram se vloeistof.
Wat moet ek eet?
As ‘n begin; verminder stysel, bygevoegde suiker, diere vet en suiwel produkte.
Vir effektiewe en volgehoue gewigsverlies fokus op: vrugte, groente, eier witte, soja produkte, hoender sonder die vel, vis, skulpvis, lae-vet suiwel, en maer vleis.
Hier is ‘n paar wenke om te sorg dat jy versadig bly…
- Eet groente, dit hou jou vir langer vol.
- Drink baie water.
- Verwyder die kos verlydings uit jou huis.
- Bly besig – moenie eet omdat jy verveeld is nie.
- Eet uit ‘n bord terwyl jy sit by ‘n tafel – niks gepeusel voor die yskas nie.
- Moenie maaltye oorslaan nie – dit veroorsaak dat jy te veel eet by jou volgende maaltyd.
- Hou ʼn kos dagboek – skryf alles neer wat jy eet. Dit sal jou ook help om op die regte pad te bly.
Skryf sommer neer wat jy eet op ‘n servet, en al gooi jy dit weg, die geskrywery sorg dat jy aan jouself verantwoording doen. Neerskryf is ‘n effektiewe manier om jou gewig af te skud. Jy sal ook sien hoe dit wat jy eet verminder, die kwaliteit verbeter en dit sal jou ook aanspoor om gewig te verloor en uit en aan te hou met jou keuse tot ‘n gesonde leefstyl.
Behalwe deur neer te skryf kan jy ook skryf hoe jy gevoel het voor jy geëet het. Was jy kwaad, hartseer, vervelig? Ons emosies speel ‘n belangrike rol in ons eet gewoontes.
Indien jy ‘n patroon sien in hoekom jy eet (jou gemoed voor jy eet), oorweeg dit om met iemand te praat wat kan help. Hulle kan van groot hulp wees om jou te help om jou gevoelens/emosies te hanteer.
Watter oefening help met gewigsverlies?
Dit is tyd om meer te beweeg!
Gewigsverlies vereis oefening van ten minste 1 uur per dag. Doen kardio en krag oefeninge.
Kardio oefeninge, oefeninge wat jou hartklop opjaag, verbrand die meeste kalorieë. Dit is ideaal vir gewig verlies maar moet opgevolg word met krag oefeninge. Dit sorg dat die vet vinniger verbrand en dat jy aanhou sweet na jou opwarming.
Indien jy nie nou oefen nie, en jy dalk ‘n chroniese kondisie (siekte) het of ‘n groot hoeveelheid gewig het om te verloor is dit ‘n goeie idee om jou dokter te spreek.
Moenie te veel te vinnig doen nie, maar vermeerder jou oefensessie gelydelik.
Een manier om die intensiteit van oefening te verhoog is om interval oefeninge te doen. Doen ʼn 30 sekonde sessie voluit en volg dit op met ʼn rustige sessie van 60 sekondes. Probeer om 8 sulke intervalle te doen.
Hierdie tipe van oefening laat ‘n mens toe om harder te “werk” maar nie die hele tyd intense oefeninge te doen nie. Hoe meer jy dit doen, hoe makliker verbrand kalorieë.
Hoekom werk kits-diëte en foefie diëte nie?
‘n Kits dieet is so aanloklik…
Jy het ‘n hele klomp kilogramme om te verloor, en jy hoor en van bekende persoonlikhede en sien hulle op TV hoe hulle vinnig gewig verloor… EN hulle lyk ongelooflik goed!
MAAR ONTHOU, wanneer ‘n dieëtplan te goed is om waar te wees, IS DIT WAARSKYNLIK!
Dis nie goed vir jou liggaam nie
Hou ook in gedagte dat ‘n eetplan/program wat detoksifikasie(ontgifting) pille, purgeermiddels, om te vas of enige konkoksies insluit, en gewigsverlies van meer as 1kg to 1.5kg per week belowe, nie tot voordeel vir jou liggaam kan wees nie.
Dit verbrand spiermassa in plaas van vet
Die waarheid is dat indien jy minder as 1050 – 1200 kalorieë per dag gaan inneem, jou spiere daaronder gaan ly.
Wanneer jy te eet verloor jy nie net vet nie maar ook spiermassa. Hierdie tipe gewigsverlies en eetplan verminder jou metabolisme en maak dit moeilik om jou oefeninge te vermeerder.
Jy kry nie al die nodige voeding nie
‘n Foefie dieet veroorsaak ook dat jy jou liggaam ontneem van wat jy nodig het. Jy kan nie op hierdie tipe dieet vir lank bly nie, want jy gaan rebelleer en teruggaan na waar jy was.
Hou by jou strewe om jou ideale en gesonde gewig te bereik, maar hou ook jou gesondheid en wat jy nodig het as gesonde wese in gedagte! Dit sal jou verseker van blywende gewigsverlies.
Laai die GRATIS Manna Weight Loss e book af, volg die program vir vinnige, effektiewe en gesonde gewigsverlies.
Wil makliker gewig verloor op ‘n gesonde manier?
Begin gewig verloor en beheer jou smag na die verbode met die natuurlike oplossing. Gebruik die Manna Blood Sugar Support tablette wat jou toelaat om beheer te vat oor jou bloedsuiker vlakke en dit terug te bring na waar dit moet wees.
Sodra bloedsuiker vlakke stabiel is, is gewigsverlies honderd keer makliker. Die liggaam gebruik die suiker uit die kos wat ons eet dan vir energie, in plaas daarvan om dit te stoor as vet.
Gewigsverlies is binne jou bereik met Manna Blood Sugar Support
Mens kan regtig nie genoeg klem lê o phoe belangrik dit is om bloedsuiker vlakke onder beheer te kry vir gewigsverlies nie.
Dit is doelgemaak vir spesifiek hierdie doel. Manna Blood Sugar Support word gemaak vanuit die peul van die Prosopis boom, en daar word geen ander snert bygevoeg nie. Dit beteken ook dat dit heeltemal natuurlik en organies is.
Wanneer jy Manna Blood Sugar Support saam met ‘n maaltyd neem, verlaag dit die GI van die kos met soveel as 43%.
Siende dat jy probeer om jou bloedsuiker te stabiliseer sodat jy kan gewig verloor, is hierdie NET die ding wat jy benodig.
‘n Paar van die grootste voordele van die Manna Blood Sugar Support sluit in…
- Hoog in vesel
- Lae GI en help om die GI van ander kosse te verlaag
- Verhoed “cravings” (Sal ons dit belustigheid noem?)
- BevatEssensiele Suikers (Glyco Nutrients)
- Cholesterol vry
- Gluten vry
- Verskaf ekstra energie sonder om gewigstoename te veroorsaak.
- Help met die beheer van Bloedsuiker Vlakke.
- Organies en Natuurlik
Kyk bietjie wat sê die verbruikers…
“My mum after having my baby brother started to pick up weight and was very unhappy with this.soon after she hit menopause and the weight gain continued. so I went on the internet looking for a weight loss diet and came across the manna diet. we went on the 7-day detox eating plan while waiting for our Manna blood sugar support. she called me to say she lost 1kg in the week and since taking the tablets has lost 6kg and me 4kgs.”
— Yolisa Ngwenya
“I will like to take this opportunity and thank Manna Products for giving me my life back. I started using the Manna shake & Blood sugar support on the 03 May 2017, my weight was 150 kg’s and I weigh every Monday. Today I am 144.8 kgs. I feel light and have energy all day long and sleep well at night. I follow all the advice that you send to me and other ways to eat healthily and enjoy life. Manna Works!!!!”
— Lizzie
“Trying Manna products for the first time. For the first time (except when I was hospitalised) my blood sugar level is down to 7 and dropping. Excellent product. I would definitely recommend it to all diabetics.”
— Sheila Luithardt