Waarom Koolhidrate Werklik Ons Vet Maak

Waarom Koolhidrate Werklik Ons Vet Maak

Ons almal weet dat koolhidrate die rede is vir gewigstoename. Ons weet dat ons minder daarvan moet eet.

 

Maar dit is darem moeilik om nee te sê vir ‘n stukkie romerige sjokolade koek, of daardie heerlike pizza belaai met ekstra kaas.

Die feit bly staan dat maak nie saak watter tipe koolhidrate ons eet nie – dit het nog steeds dieselfde eindresultaat, naamlik gewigstoename.  

 

Hoekom is koolhidrate die sondebok? Hoekom laai dit nommers op die skaal se gesig?

Die liggaam neem koolhidrate vinnig op en verander dit na glukose in die bloedstroom.

Daardie driedubbele toebroodjie of daardie “special” van die week burger, is gelaai met koolhidrate en nadat jy dit geeet het, skiet jou bloedsuiker die hoogte in. Dit is dan wanneer jy op ‘n “sugar high” is.  Jou pankreas skei insulien af om die oordadige hoeveelheid suiker te balanseer. Die  liggaam gebruik die suiker in die bloed stroom as die primere bron van energie.

 

Maar, is dit dan nie vet wat my vet maak nie?

Nee! Vet maak jou nie vet nie, maar suiker sorg daarvoor.

Indien die siklus soos hierbo verduidelik aanhoudend plaasvind, stoor die liggaam al die ongebruikte energie in die bloed stroom as vet. Sowat 90 minute nadat jy geeet het, normaliseer jou bloedsuiker weer. Jou insulienvlakke bly egter hoog en dit beteken dat jou liggaam nog steeds vet versamel.

Na aanleiding hiervan is dit te verstane dat om vet te eet, jou nie vet maak nie, maar die eet van koolhidrate wel.

Vet veroorsaak nie dat jou bloedsuikervlak styg nie, en daarvolgens ook nie dat jou insulienvlak  op gaan nie.

Die toename van jou insulienvlak, dus die herhaling van die koolhidraat siklus soos verduidelik kan ly toe insulien weerstand.  

Wanneer jy koolhidrate omtrent elke dag eet vermeerder jou kans om insulien weerstand te ontwikkel. Die insulien wat die pankreas produseer is nie meer effektief nie. Uiteindelik beinvloed dit die brein se vermoe om te bepaal wanneer jy versadig voel. Dit lei tot ooreet en jy bly honger voel. Jy eet meer en meer en die nare siklus begin van voor en hou so aan.

 

Hou op om koolhidrate te eet en verloor gewig!

Mmm, jy besef nou jy moet ‘n paar kilogramme verloor, hoe nou gemaak?

Jy dink jy eet gesond maar die realiteit is dat jou dieet nog steeds gelaai is met suiker en koolhidrate.

 

Daar is twee maniere om jou liggaam se bron van glukose te verminder en gewig te verloor.

1. Jy kan jouself uithonger –

Dit is wat ‘n lae kalorie en lae vet eetplan beteken.

2. Jy kan die inname van stysel en suiker aansienlik verminder –

Stysel en suiker is die primere brond van glukose.

Die tweede keuse het twee uitstekende voordele bo die eerste lae kalorie dieet.

      • Eerstens hoef jy nie honger te ly en jouself te verhonger nie.
      • Tweedens, omdat jy nie jou bloed ‘n oormaat suiker gee om as energie te gebruik nie, moet dit ‘n ander bron van energie vind. Dit beteken dat die die vet wat alreeds in jou liggaam gestoor is gaan gebruik.

Wanneer jy koolhidrate inneem, beperk jy jou liggaam se vermoe om die vet alreeds daar te gebruik.

Wanneer jou bloedsuiker vlak styg en insulien word vrygestel word jou liggaam verhoed om vet te verbrand.  Een van die primere funksies van insulien is om ongebruikte energie as vet te stoor. Dit verhoed dus gewigsverlies.

 

Wat is die beste manier om gewig te verloor?

Om suksesvol gewig te verloor is dit baie belangrik om bloedsuiker vlakke te balanseer, en kalorieë dop te hou. 

Die “Manna Weight Loss” program in die GRATIS Manna Dieet e-boek het alreeds ‘n hele paar duisend mense gehelp om gewig op ‘n gesonde manier te verloor.

Die beste manier om bloedsuiker vlakke onder beheer te hou is deur ‘n paar eenvoudige leefstyl veranderinge aan te bring.

Dit sluit in: 

  • Oefening– 

Oefen vir ten minste 30 minute per dag, vyf dae ‘n week.

  • Gewig– 

Bereik en behou ‘n gesonde gewig.

  • Dieët – 

‘n Gesonde, gebalanseerde en kalorie-beperkte dieët word aanbeveel.

  • Manna Blood Sugar Support – 

Hierdie natuurlike produk help vir insulien weerstandigheid omdat dit help om die bloedsuiker vlakke onder beheer te hou. 

 

Wat is Manna Blood Sugar Support?

Die Manna Blood Sugar Support is ‘n natuurlike gesondheid aanvulling wat uit die peule van die Prosopis (Mesquite) boom gemaak word, en dit het geen negatiewe newe-effekte soos baie chemiese alternatiewe het nie.

 

Hoe werk Manna Blood Sugar Support?

Manna Blood Sugar Support meng met die kos wat ons eet en stel die suiker stadig uit hierdie kos in die bloedstroom vry. Wat dit beteken, is dat die bloedsuiker vlakke in die liggaam nie skielik opskiet nie, en die pankreas nie hoef ‘n klomp insulien vry te laat nie.

Nog ‘n ding om te doen wanneer jy probeer om jou bloedsuikervlakke stabiel te kry, is om op te hou om die ongelooflike effek van die Manna Blood Sugar Support te bestry deur dinge te eet wat heeltyd probeer om jou bloedsuikervlakke te skiet.

Neem dan ‘n Manna Blood Sugar Support tablet of twee met elke ete, en dit sal help om te verhoed dat jou bloedsuiker deur die dak skiet.

 

As jy wil gewig verloorr, kry Manna Blood Sugar Support NOU by enige van hierdie winkels of aanlyn-winkels:

Print Friendly, PDF & Email

More articles

Leave a Reply