4 Wenke vir ‘n Gesonde Braaidag

4 Wenke vir ‘n Gesonde Braaidag

Vir Suid-Afrikaners is braai deel van ons erfenis en ‘n samekoms van vriende en familie wat vir meer as net baie jare saam met ons kom. Dit is soo aangenaam maar nie altyd soo gesond nie.

‘n Biefstuk of lam tjoppie op sy eie is as sulks nie te ongesond vir jou dieet nie, ongelukkig is dit nie waar braai stop nie. Dit is baie keer hoe jy jou vleis voorberei en wat jy daarmee saam eet wat die sondebok is. En ons vergeet maar om die bier en brandewyn deel van hierdie skrywe te maak.

Ongelukkig is daar te veel bewyse om hier te noem wat staaf dat geprosesserde vleise, soos wors en “cheese grillers” die risiko van hart siektes kan verhoog.

 

Hier is 4 moet weet’s om te sorg dat jy ‘n gesonde braaidag vier!

  1. Gesonde Vleis?

Maer vleis – hartsgesonde etes se vleis sluit in hoender borsies of filet, vark, bief of lam met nie te veel vet aan nie.  Braai oor medium tot warm hitte, dit sorg vir sag en sappige vleis.  Moenie te lank braai nie.

Sny altyd die vet af, ja ek weet, wat is ‘n “tjoppie” en “steak” sonder ‘n vetjie! En natuurlik is ‘n varktjop nie ‘n varktjop sonder ‘n stukkie vet aan nie. Ongelukkig is daardie stukkie vet die mees ongesondste deel van die vleis.

Lees die etiket, beslis wanneer jy geprosesseerde wors soos boerewors koop. Dit bevat gewoonlik te veel vet, sout en preserfeermiddels. Maak die beste keuse en eet kleiner posies.

Vis bly een van die beste opsies nog wanneer dit by maer protein kom, en gebraai is dit nog lekkerder as ‘n alternatiewe ete.

  1. Gesonde Marinades?

‘n Marinade is ‘n uitstekende manier om die smaak en tekstuur van die vleis nog lekkerder te maak.  Wees versigtig vir marinades wat jy oor die toonbank koop.  Dit bevat heelwat sout, suiker en chemiese preserfeermiddels om die rakleeftyd te verleng. Dit maak die marinade ongesond en van hulle mag eintlik die vleissouse uit die vleis haal.

Daar is heelwat resepte vir vars tuisgemaakte marinades.  Google is ‘n groot vriend met dit, en wat van om sommer jou eie een bymekaar te sit en te beproef?

  1. Geur?

Probeer om die geurmiddels vir jou braai so vars moontlik te hou.  Daar is soveel speserye op die winkel se rakke wat lankal nie meer as ‘n spesery bestempel kan word nie na aanleiding van al die preserveermiddels en chemikalie wat daarby gevoeg is.

Gebruik natuurlike en vars speserye, sonder sout soos byvoorbeeld koriander of koemyn, mosterd of mosterd saadjies, suurlemoensap en of swart peper.

Probeer die “Manna Mix”:

      • 7.5ml fyngemaakte koriander, paprieka en droe roosmaryn.
      • Voeg 15 ml droe tiemie en 15ml origanum
      • Voeg 5ml fyngemaakte koemyn by die mengsel
      • Roer by ‘n bietjie olyfolie en die druk van een suurlemoen
      • Vryf oor hoender of vleis
  1. Gesonde By-kosse?

Die finale en amper die mees belangrikste dis, die by-kosse! Jou braai is maar wat eet jy daarmee saam.  Gewoonlik is daar stysel by betrokke, gelaai met verfynde koolhidrate wat nie goed is vir die gesondheid van jou hart nie.

Gesonde by-kosse sluit in:

Pepers in alle kleure, uie en omtrent enige ander groente daarmee saam wat jy in die oond kan rooster.  Draai dit toe in foelie met ‘n bietjie plaasbotter of olyfolie en plaas dit direk op die kole terwyl jou vleis op die vuur is.

Wat van ‘n paar groente sosaties? ‘n Slaai of vrugte slaai is altyd ‘n wenner in die somer. Waarop jy ook al besluit maak seker dat ten minste die helfde van dit wat op jou bord is, vars is.

Nie-so-gesonde by-kosse:

Bly weg van bykosse met ‘n hoe koolhidraat inhoud soos aartappelslaai, aartappelgebak, knoffelbrood of pasta slaaie.

Jy kan jou braai geniet maar maak die regte besluite om te sorg dat jy nie gewig optel gedurende die somer nie.

 

Die beste manier om gewig te verloor de somer?

Die “Manna Weight Loss” program in die GRATIS Manna Dieet e-boek het alreeds ‘n hele paar duisend mense gehelp om gewig op ‘n gesonde manier te verloor.

Manna Low GI Shake word bestempel as een van die beste produkte om die lus na ongesonde kos en “sugar cravings” onder beheer te bring en te sorg dat die liggaam minder insulien benodig. Die Shake is beskikbaar in drie heerlike geure en jy kan dit gebruik met veiligheid om een tot twee maaltye per dag mee te vervang.

Ons NUWE Manna Low GI Shake is geformuleer sodat jy met gemak en een maal daarmee kan vervang sonder om voedingstowwe en energie te verloor. Dit help ook met die beheer van jou bloedsuikervlakke.

Die NUWE Manna Low GI Shake bestaan uit ses bestanddele wat ryk is aan vesel, protein, minerale soos kalsium, magnesium en potassium.  Ons Shake help met die onderdruk van die lus na die verbode kosse, beheer aptyd en laat jou versadig vir langer periode. 

 

Dit kan nie makliker wees om gewig te verloor as NOU met die Manna Low GI Shake nie!

Kies jou gunsteling geur van die Manna Low GI Shake, voeg melk, water of sap by en meng deeglik. ‘n Ete in ‘n glas, soo maklik soos dit.

Ons gebruik geen kunsmatige versoeters of preserveermiddels in ons Shake nie. Die NUWE shake bevat geen gluten nie, is vry van laktose, is Non-GMO en bevat geen soya nie.  Die Shake is ook geskik vir Vegans, Vegetariers en Diabete.

 

Voordele van die Manna Low GI Shake

  • Ryk aan vesel
  • Lae Gi
  • Verhoed “cravings”
  • Genoegsame voedingswaarde om ‘n maal te vervang.
  • Die enigste shake wat Essensiele Suikers – “Glyco Nutrients”
  • bevat.
  • Geen Cholesterol
  • Geen Gluten
  • Verskaf energie sonder om gewigstoename te veroorsaak.
  • Help met die beheer van bloedsuiker vlakk.
  • Organies en Natuurlik

“I will like to take this opportunity and thank Manna Products for giving me my life back, I started using the Manna shake & Blood sugar support on the 03 May 2017. My weight was 150 kg’s and I weigh every Monday. Today I am 144.8 kgs and I feel light, have energy all day long and sleep well at night. I follow all the advice that you send to me and other ways to eat healthily and enjoy life. Manna Works!!!!” – Lizzie

“I’ve tried it with water, milk, yoghurt and muesli and it comes out on top every time! The flavour is great, with no after taste. And I like the consistency of the powder in the container. It seems soft and the particles are separate, less likely to congeal.” – Paul 

“I just had the new Chocolate shake with milk instead of yoghurt… absolutely delicious!” – Joan

 

“Thank you for the new Manna Shake in Strawberry, I received yesterday!!  I had it for lunch and I was so happy that the flavour and texture as probably even better than the old Strawberry product!!  So I will definitely be ordering this again!!  I will also tell my friends how Manna listened to their customers and resolved an issue.” – Marge

Print Friendly, PDF & Email

More articles

Leave a Reply